Die Blou Hond
Phone: 012 348-8820
Website: http://www.casatoscana.co.za
Die Blou Hond teater-restaurant is ’n ou stukkie hondehemel van Philip Moolman en is al vir meer as ’n dekade lank ’n geliefde venue vir die room van plaaslike kunstenaars om hul staal op die verhoog te wys en is nou in Pretoria by Casa Toscana...
What do you think about us?
Comments
No comments yet!Start a discussion
comments powered by DisqusPlaces nearby





